Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

  • Kapasiteit: 178 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort is 'n pragtige oord in 'n inheemse reënwoud op die Panoramaroete, 22 km buite Pelgrimsrus. Dit is ideaal vir 'n rustige en ontspannende wegbreek en die tuiste van die samango-aap wat slegs in die Amasone en reënwoude voorkom.

Hierdie lodge bied verblyf in selfsorg-chalets, gesinsuites met 'n stoep vir 4 en suites vir 2 wat 'n privaat stoep of 'n balkon het. Die Koningsuites het elk 'n koninggrootte-bed met 'n sitarea. Die gesinsuite het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea.

Die gastesuites het elk 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegyskassie het. Daar is 11 kothuise met slaapplek vir 6 gaste en 9 kothuise met slaapplek vir 4 gaste. Elk van die kothuise het 'n leefarea wat 'n sitarea en 'n kombuis het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi in die eenhede, sowel as in die gemeenskaplike areas.

Die troeteldiervriendelike huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oord het 11 geakrediteerde staproetes waarvan sekeres na watervalle lei. Die Knysnaloerie en bloukuifloerie skuil om elke hoek en draai van die reënwoud. Vlieghengel is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Gaste dink Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 178 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320cfccb009a86086c7698f3f6d6f89423fb16712da83a838da0b74abe9f3b670fba0895553149059c903afa65b212b05fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Lydenburg Road Grootfonteinberg 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.938621893798 30.712731629581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem