Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Breeze @ 638 De La Haye

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Haye-rylaan 638, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Breeze @ 638 De La Haye is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf op die Langebaan Country Estate. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat die Weskus wil verken.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n platskerm-TV met DStv.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Rugsteunkrag is tydens beurtkrag beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die landgoed se aktiwiteite, soos gholf, putt-putt, 'n swembad en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Breeze @ 638 De La Haye sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • De La Haye-rylaan 638, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Haye-rylaan 638, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb09bf147864d7ec8e3bfcfd5f209a3e275506a27a20260e859d7d75acfd6b6a81ea9600a1967b8051b0c2dcb523f1d6d5fa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 638 De La Haye Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.081735333942 18.057364091402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem