Mountain Magic 1
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 238 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mountain Magic 1 bied unieke selfsorgverblyf in 2 opgeknapte skeepsvraghouers en dit spog met 'n pragtige uitsig oor die see in die verte. Dis die ideale verblyf vir 'n rustige wegbreek uit die besige stad en vir gaste wat die ongelooflike Tuinroete wil verken.
Die 2 skeepsvraghouers bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer in die eerste skeepsvraghouer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, is in die tweede skeepsvraghouer. Daar is ook 'n etenstafel en die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi vir gaste wat wil werk.
Dié 2 skeepsvraghouers word deur 'n houtdek verbind en daar is meubels, 'n hangmat en braaigeriewe waar gaste lekker saam kan kuier en die uitsig geniet. 'n Buitebad is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Mountain Magic 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Magic 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom