Mountain Pastures

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain Pastures is in die De Hoop-vallei tussen die Kouga- en Honniballberge, langs die gewilde Roete R62, geleë.

Verblyf word aangebied in 6 stylvolle chalets en 'n selfsorg-eenheid genaamd San Valley Lodge.

Elke chalet het 'n koninggrootte-, dubbel- of enkelbed. Alle chalets het en suite-badkamers met ’n bad en handstort, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die San Valley Lodge het 5 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis, asook 'n buitebraai-area.

Doendinge by die lodge sluit perdry, voëlkyk, wildkyk en visvang in. Daar is ook 'n tennisbaan. Gaste kan uitsien na smullekker etes wat op die tradisionele Suid-Afrikaanse manier voorberei word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain Pastures gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za