Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Pastures

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Mountain Pastures
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuurder laat jou welkom voel. Plek is uitstekend. Dankie.

Dit was fantasties stil en rustig. Personeel is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolla D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Asemrowende uitsig met die vriendelikste diens. Dankie vir uitstekende diens. Ons het soos familie gevoel toe ons daar ry. Niks was vir jou te veel moeite nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Gesin met tieners

Rustig.

Ja, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F
Gesin met klein kinders

Incredible location. Great value.

We loved our stay at Mountain Pastures. It is a little out of the way, but totally worth it. The mountain views are incredible. It's quiet and relaxing. The host is very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n plek om na terug te keer!

Wat 'n pragtige plek om te rus. 9 km van die naaste teerpad af. Ons was bevoorreg om die kamer in die opstal te kry. 'n Massiewe gesamentlike kombuis met alles wat jy mag nodig hê vir selfsorg, was tot al die gaste se beskikking. 'n Rustige braaiaand, met 'n wyntjie in die hand op die stoep en 'n uitsig oor die dam en die mooi Langkloof, kort jy niks meer nie (behalwe dalk my Yorkie). Die beddens en beddegoed, sowel as die handdoeke, is van baie goeie kwaliteit en silwerskoon. Het seker gemaak dat ons tuis voel en ons na 'n lekker geselsie verseker sy is net 'n WhatsApp ver. Spekvet skape en blesbokke en springbokke en pragtige voëls het alles gekroon. Hierdie is 'n weerbesoekplek. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michel M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel M
Gesin met klein kinders

Very pleasant and peaceful stay.

The only thing to complain about is that it rained the entire time. But our hosts were great and the setting at Mountain Pastures is lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiale aandag, vriendelikheid, gasvryheid.

Gevoel of ons vir jarelange vriende gaan kuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fourene S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fourene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ongelooflike mooi uitsig. Vriendlike ontvangs en hulpvaardigheid. Die staproete was opwindend. Uitsig vanaf die berg is so mooi. Het 'n paar verskillende wild raak gesien op die plaas. Sal die plekkie weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Ons gasvrou was daar wanneer ons haar nodig gehad het. Sy het seker gemaak dat ons weet waar alles is. Die atmosfeer was lekker rustig. Ons het ook ontbyt gevra en die was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate G

A piece of heaven.

We had the most pleasant stay here, our host Riana is a truly wonderful person who was helpful and accommodating. We were treated like good family. The views were out of this world. I would return here if ever I got the chance to again. We feel like we got more than we bargained for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Mountain pPastures bied die geleentheid om binne 'n veilige omgewing te oornag asof in die natuur. Die fasiliteit het uitstekende verwarmingsgeriewe vir winterreisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette V
Saam met vriende

Beautiful place, friendly people!

Beautiful location, very helpful and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Wat 'n wonderlike rustige plaasatmosfeer. Die slaapeenhede is gerieflik en gemaklik. Die gesamentlike kombuis is uitstekend toegerus. Jy kan maklik vir 100 mense kosmaak daar binne. Dit het ook al die toebehore wat jy sal benodig. Die gasvryheid is ongelooflik. Baie dankie dat julle my in my nood van 'n pap wiel so spoedig kom help het. Sulke gasvryheid loop mens nie sommer meer raak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense.

Lekker om op die plaas te kan rondloop. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Heerlik gekuier.

Lekker op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew O
Gesin met klein kinders

Lovely

Perfect for a family stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ligging is fantasties, tussen Uniondale se berge, uitsig asemrowend, vriendelike ontvangs gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R
Besigheidsreis

Ons is baie goed ontvang. Die verblyf was geroeflik in 'n ruim wooneenheid, en 'n hele huis met kombuis ens. is beskikbaar gestel vir ons gebruik.

Dit was lekker om saam met die eienaar te gaan om die buffels te gaan voer. Die uitsig en plaasatmosfeer is pragtig en 'n voeding vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Enkelreisiger

Uitsig is pragtig. Rustig.

Kontak behou tot ek daar aangekom het. Grondpad is nie sleg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Hoop-weg, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA898125c72276d544d90b4c2ba1480b50661cb8db3c4674633e8ec9340ce0f65f8959b2dc2b61aa41341a6e433040080e46af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 De Hoop Road Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691341482429 23.252265751362
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem