Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Rest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanvale Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mountain Rest is op 'n plaas in Memel in die Vrystaat geleë. Dié akkommodasie bied gaste die perfekte geleentheid om rustig weg te breek as 'n klein familie of groep vriende. Die verblyf is gerieflik naby die dorp met sy winkels en restaurante.

Die kothuis, sonder elektrisiteit en selfoonontvangs, is ideaal om 'n bietjie van die stad se gejaag te vergeet en die natuur te geniet. Daar is 4 enkelbeddens.

Die kombuis het 'n gasstoof, gas-yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die geyser gebruik gas om warm te word en die ligte is afhanklik van sonkrag.

Daar is ook 'n gesellige kaggel in die eenheid en is perfek vir die koue winteraande.

Die eenheid lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en uitsigte oor die dam en op die berg.

Gaste kan lekker gaan stap, visvang, bergfietsry en swem op die plaas.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Rest sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Mountain Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

TAMARA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 5

Ligging

  • Allanvale Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
  • Gaste dink Mountain Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanvale Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d6209293a95be9cb9a2eb19025249f7597dc8ec3fdf0e0c90615ab4d9802d3ee3c570d99a30692714d3487c4c5ff044001a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 Allanvale Farm Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.697384624727 29.653380753109
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem