Houtbaai Akkommodasie by Mountain Rise Kothuis | LekkeSlaap
+18

Mountain Rise Kothuis

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victorskloofstraat 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Mountain Rise is 'n nuut opgeknapte sesslaapkamerkothuis wat op 'n perseel van een en 'n kwart hektaar geleë is met 'n uitsig oor die see geleë is. Met berge aan die agterkant en 'n pragtige see uitsig aan die voorkant, is Victorskloof die mees gesogte plek in pragtige Houtbaai. Naby die Kaapstadse middestad geleë via die pragtige Atlantiese kus pad verby Kampsbaai en Clifton, Houtbaai is maklik toeganklik via Constantia Nek aan die suidelike voorstede.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers wat onderskeidelik 2 en 3 mense kan huisves, 'n splinternuwe badkamer met bad en stort, 'n nuwe kombuis met stoof en toestelle, aparte eetkamer en 'n groot sitkamer lei na die hoof patio. Sekuriteit is alles nuut met nuwe rol veiligheidshekke, diefwering en alarm. Die hek by die oprit is afstandbeheerd. Die eienaars is in 'n afgesonderde huis op die terrein en is meestal beskikbaar om te help met enige navrae. Die kothuis het 'n skoonmaak diens Maandae, Woensdae en Vrydae, uitsluitend openbare vakansiedae.

Fasiliteite sluit 'n platskerm-TV (42") met DStv, 'n DVD-speler en 'n HiFi in die woonkamer en hoofslaapkamer. Die perseel bied ook 20 MB se blitsvinnige optiesevesel-internet en WiFi.

Houtbaai se pragtige strand lê tussen die Sentinal aan die een kant en die wêreld beroemde Chapman's Peak-rylaan aan die ander kant. Van Mountain Rise af is die see aan beide kante geraam deur berge met 'n uitsig om oor gaande te raak. Die kothuis het 'n volle lengte patio om 'n vroegoggend ontbyt of aand skemerkelkies te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Rise Kothuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Mountain Rise Kothuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Victorskloofstraat 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Rise Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 250
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victorskloofstraat 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4ZDA2OGE5LTRhNTAtNGYzYi1hYTk3LThkODg1NjQ3OWNhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (vir 5 persone) 11 5 1 5 11 Victorskloof Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.01691 18.35698
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za