Mountain Rock
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kreupelhoutstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Rock is tussen die heuwels van die Overberg-distrik in Bredasdorp geleë. Dit is op die eienaar se perseel en hierdie verblyf spog met 'n pragtige uitsig oor die dorp en graanlande. Dit is die ideale plek om te ontspan.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelbed en 'n sitkamerstel. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus.
Gaste kan 'n braai geniet terwyl hulle die sonsondergang bewonder. Die Heuningberg Plaaslike Natuurreservaat is net 3,8 km ver en die Skeepswrakmuseum is net 2 km ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Mountain Rock sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 8
Ligging
- Kreupelhoutstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Rock het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kreupelhoutstraat 16, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom