Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Rose Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mrt 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 24, Louis Trichardt, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 529 R1 223 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain Rose Boutique Guesthouse is teen die hange van die Soutpansberg-bergreeks in Louis Trichardt en spog met uitgestrekte ou Engelse roostuine en mooi uitsigte op die berge en oor die valleie.

Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers. Die slaapkamers en leefareas is oopplan en lugtig met 'n klem op gemak en luuksheid. Die kamers is mooi versier en het gehaltelinne, mooi kunswerke, vars blomme, WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamers is ruim en weelderig.

Die hotel is die ideale plek vir oornaggaste en gaste kan die roostuin bewonder of in 1 van die 4 sitkamers met 'n goeie boek voor die vuurtjie ontspan.

Daar is verskeie eetareas soos die groepstafel in die groot eetkamer of die eetarea op die stoep wat meer intiem is en 'n uitsig op die berge en oor die tuin het.

Die personeel is deel van die familie en is altyd daar om te verseker gaste se verblyf is onvergeetlik. Wees asb. daarvan bewus dat hierdie instansie lief is vir diere en dat daar oor vierpotige personeel is wat rondbeweeg op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir Mountain Rose Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Barnardstraat 24, Louis Trichardt, 0900, Limpopo
  • Gaste dink Mountain Rose Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 529
R1 529 R1 223
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 529
R1 529 R1 223
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 24, Louis Trichardt, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec372011072ecf5364cc77ba2f8b78adb2844f7d3fdc3c5f3118afe9c9ed20587fda84e01880795edf98252fb7640edd46c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 529 nouVanaf R1 223 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 24 Barnard Street Louis Trichardt 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.02353 29.902648746033