Mountain Valley Stay
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 24, JU125, Kingstonvale, Friedenheim, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mountain Valley Stay is 10 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se middestad tussen asemrowende natuurtonele geleë.
Gaste kan tussen 3 selfsorgeenhede, wat elk vir 3 gaste geskik is, kies.
Eenheid 3 het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en toiletware word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Eenheid 4 het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en toiletware word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Eenheid 5 het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en toiletware word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot 'n lapa, swembad en 'n braai-area. Daar is veilige parkeerplek op die perseel met baie spasie vir karavane en sleepwaens.
Die verblyf is 19 km vanaf KMIA-lughawe, 10 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se middestad, 57 km vanaf Numbi, Malalane-hek en Sabie. Graskop, die Mosambiekse grens en Bourke's Luck Potholes is 95km vanaf die eiendom. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 339 km vanaf die eiendom.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erfdeel 24, JU125, Kingstonvale, Friedenheim, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Mountain Valley Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 24, JU125, Kingstonvale, Friedenheim, Nelspruit, 1200, Mpumalanga