LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View 35573 | LekkeSlaap
+6

Mountain View 35573

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almos-singel 19, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain View 35573is 'n pragtige vakansiehuis in Fraaiuitsig naby Mosselbaai. Die area spog met ongerepte strande, asook 'n strandmeer. Die area is die ideale basis om die Tuinroete te verken.

Dié 2-slaapkamerhuis bied verblyf aan 4 gaste en bied 'n lieflike uitsig op die berge. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer is apart.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n waskamer. Die leefarea het 'n TV met DStv, sitstel en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die huis het ook 'n kroegarea. Daar is 'n braai-area, piekniektafel en 'n sitarea in die binnehof.

Doendinge in die area sluit swem, walviskyk, fietsry, voetslaan, wild- en voëlkyk en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain View 35573 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Almos-singel 19, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almos-singel 19, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAipIeuPdvSk5mY6ioJpEpADFPdxjTQzgZEgTF09CRLuDvMxax3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 4) 19 Almos Crescent Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.080343323919 22.148854944844
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!