Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Casita

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View-landgoed, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain View Casita is 'n losstaande selfsorghuis in 'n stil doodloopstraat op die veilige Mountain View-landgoed in Sandbaai. Die kompleks is naby die Whale Coast Mall en is net 10 minute se stap vanaf Sandbaai se strande en kuswandelpaadjies.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n bad met 'n stort bo-oor, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en toonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met sekere TV-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain View Casita sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Mountain View Casita
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 5

Ligging

  • Ministraat, Mountain View-landgoed, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Casita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View-landgoed, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1498a96fe197ec260bd3fc51655b11757c87109d98eca4e743b833e2ac23fbf4911cb3caf33ca127c5846ac06c449982977d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Mini Street Mountain View estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.414315501122 19.197378742936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem