Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainside Guest Suite

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carletta-straat 30, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie gastesuite met 'n sentrale ligging is hoog teen die hange van Paarlberg en is die perfekte basis vir gaste wat verblyf in die Kaapse Wynlande soek. Dit is op die eienaar se perseel met 'n aparte ingang en is ideaal vir oornagverblyf, sake- of ontspanningsreisigers.

Mountainside Guest Suite is 'n bekoorlike eenslaapkamer-eenheid wat slaapplek aan 2 gaste bied en 'n dubbelbed het. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-eenheid met lugversorging het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi en 'n werksarea is ook beskikbaar.

Die privaat buite-area bied 'n uitsig oor die Paarlvallei en op die Drakensteinbergreeks.

Die verblyf het sonpanele en omsetters in die geval van beurtkrag. Hierdie verblyf is naby verskeie inkopiesentrums, restaurante en wynplase geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountainside Guest Suite sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Mountainside Guest Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicola Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 10

Ligging

  • Carletta-straat 30, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountainside Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carletta-straat 30, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ec369fe2f22d6e03a2e10a0622cb96c5de1683b722053371455db27bd44edcfd363c5d33b7b7d0d6b5cdac7860aba3f22de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 30 Carletta Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.730187836183 18.955384178386
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem