Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainview Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie huis is troeteldiervriendelik, maar slegs vir klein tot mediumgrootte honde. Maksimum 2 honde word toegelaat en word nie op enige van die meubels toegelaat nie. Gaste moet hul eie beddens en beddegoed vir die honde saambring. Gaste moet ook hulle honde se gemors optel. Wees bedagsaam teenoor die bure oor aanhoudende geblaf of gehuil. Die huis is omhein, maar die gashere neem geen verantwoordelikheid indien die troeteldiere daarin slaag om te ontsnap nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c330110bfc77fe190e35c5834b0377b31256ff3a699e8a800bbd4034227beb8631a4fa407ba0ce3bb2c45c6bb837bab5bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 305 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4115732 19.2984731
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem