LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31

Mountain View Country Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Horace T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Uitstekende verblyf. Vriendelike en behulpsame gasheer. Baie lekker gebly. Gerieflik, alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante W
1 nag
5.0
Des 2025

Ongelooflik! Sal beslis weer bespreek. Ongelooflike plek! Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wat 'n heerlike plekkie om te bly! Die gastehuis is pragtig ingerig, met alles wat mens benodig om heerlik uit te rus en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlaine R
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2026

Netjiese en aangename verblyf. Ons het oor die algemeen lekker gebly en die verblyf is baie mooi, netjies en gemaklik. Ons het ook warm en lekker geslaap. Daar was egter 'n paar praktiese dinge wat ons verblyf effens bemoeilik het. Ons GPS het ons ongelukkig vir ongeveer 'n uur op plaaspaaie rondgestuur, en ons kon nie daarin slaag om die eienaar in die hande te kry om te help met die aanwysings of toegang nie. Dit het die aankoms nogal 'n gesukkel gemaak. Met aankoms het dit ook gevoel asof daar dalk nie heeltemal vir ons verblyf voorberei was nie – daar was bv. geen toiletpapier in die gastebadkamer nie. Ons was ook onseker oor die vermelding van “ontbyt beskikbaar”, aangesien daar nie vir ons 'n ontbytopsie beskikbaar was nie. Verder het ons nie 'n sleutel ontvang nie en moes ons ongelukkig die hele aand met die deur oop slaap. Die DSTV het ook meeste kanale nie, wat ongelukkig is wanneer die bokke speel en mens nie kan kyk nie. Ten spyte hiervan is die verblyf self baie mooi, skoon en gemaklik, en ons het dit oor die algemeen geniet. Met 'n bietjie beter kommunikasie en voorbereiding met aankoms sou dit 'n baie lekkerder ervaring gewees het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sue Ellen
Mountain View Country Guest House
Hello julle, dankie vir die review! Net 'n praktiese terugvoering van ons kant af. Onthou julle dat ons vir julle genoem het dat op TruCaller julle naam nie opkom nie, maar 'n vreemde naam, en ons het 'n lys van ons gaste wat inkom. Die hekke is toe om rede vir bek- en-klou dat onnodige voertuie nie in- of uit kan beweeg. Hierdie is 'n nasionale probleem en huidig in Oos-Kaap. Ons het 'n melkery. Die GPS kan ons ongelukkig nie aanspreeklik gehou word nie, almal kom hier uit, ons help selfs met bande en voertuie wat staan, ons help met alles! Die DStv is ook die gastehuispakket wat vir ons gebied word deur die maatskappy. As daar nie toiletpapier was nie, is ek as eienaar baie jammer, ek vul self op. Hoop die koffie pods, waters, besluit en al die ander goedjies was daar, want ek was sekondes voor dit binne in die fasiliteit. Die webtuistes sê prys slegs vir verblyf. Maar julle gasheer kan altyd net gevra word op check-in. Jammer dat julle verdwaal het, dit maak mens moedeloos. Ons sal werk aan hierdie punte.

Trevor D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Warm and welcoming hosts. Highly recommend. Amazing accommodation and full use of the reception rooms, kitchen and braai areas. Lovely setting with helpful staff and friendly dogs. Enjoyed our walks on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie rustig. Alles was perfek van die aankoms tot ons vertrek. Die plek is skoon, netjies en alles is daar. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Besonderse lekker huisie met die rustigheid van die natuur, koedoes en skape. Ongelooflike huisie met 'n uitsig oor die Spekboomberge. Baie netjies, heerlike bederfies en vriendelike en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Just what we needed after a long day in the car. We loved our stay! The host was friendly, the accommodation was beautiful, the setting was peaceful, and our breakfast in the morning was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Horace T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker stil (plaaslewe) akkommodasie, skoon vars lug was welkom. Uitstekende verblyf. Goeie geriewe, en goed toegerus. Vriendelike gasheer, en kinders het die spasie en grasperke geniet. Van die beste akkommodasie wat ons nog gebruik het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantastic guest house with every comfort in very quiet surroundings. Dieses Gästehaus ist einfach spitze und muss sich nicht hinter 5 Sterne Hotels verstecken. Die betten sind mega bequem. Alles ist tip top in Schuss. Meine 2 Nächte dort zählen zu den besten in ganz Südafrika! Vielen Dank an Wilhelm und dem ganzen Team des Gästehauses! Ich komme sehr gerne wieder!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue Ellen
Mountain View Country Guest House
We hope this message finds you well and that you are enjoying South Africa until you fly out. We would truly like to thank you for choosing Mountain View. It was an amazing experience meeting you, and we would love to host you again. So until then, our friend Stephan, you keep well!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sue Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Spekboomberg Farm, Cradock, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4Yzc5MWViLTM1MTAtNDhiYi04NWM0LTgyNjlkMzc5MmMzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Spekboomberg Farm Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.041372400337 25.477411597967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang