Mountainview Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 200
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Raymond E - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustige area.
Hélanie J - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap en was naby die restaurante en ander eetplekke.
Susan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Chantel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sufficient.
Debbie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en so lekker naby baie eetplekke. Perfek vir 'n oorstop met jon.
Vic R - Mrt 2024
Algehele gradering
Conveniently located for a stopover. Pricey for the mediocre accommodation.
Gerhard T - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en vriendelike diens.
Madeleine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Verfrissend en ideaal om te oornag oppad Durban toe.
Madelein U - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi gesinskamer. Mooi view, almal vriendelik. Sal definitief weer daar bly.
Liana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon - voldoende vir 1 aand se oornag.
Janine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike stop oppad see toe. Veral met kinders, Spur het oulike speelplek.
Gerhard T - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goed geleë vir oornag op pad na Durban.
Eugene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende oornag akkommodasie.
David K - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay over when traveling with infants.
Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Harrismith is mooi geleë naby Platberg. Die gastehuis se naam is dus in die kol.
Kiola T - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable and pleasant.
Lees meerPieter S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies en het ons verwagtinge oortref.
Monique S - Mrt 2024
Algehele gradering
Was heerlik!
Tania C - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Joe D - Feb 2024
Algehele gradering
Kon rus, stap en by verskillende restaurante kies waar om te eet.
Danie S - Feb 2024
Algehele gradering
Gied gelee en uitstekende diens.
Gert En Anelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangename akkommodasie en by die eetplekke.
Elmarie P - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, sal die verblyf definitief aanbeveel.
Ina V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker halfpad stop vir ons.
Marilize T - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Stefan J - Jan 2024
Algehele gradering
Die verblyf is maar waarvoor jy betaal, maar helemaal binne verwagtinge.
Micki W - Des 2023
Algehele gradering
Great!
Corrine R - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike skoon oornagverblyf.
Nicolene E - Des 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Eske V - Des 2023
Algehele gradering
Was 'n lekker plekkie om een aand oor te slaap.
Marina K - Des 2023
Algehele gradering
Was veilig en baie stil.
Rina G - Des 2023
Algehele gradering
Very nice.
Andrea B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Delanie S - Des 2023
Algehele gradering
Kon lekker ontspan vir die aand voor ons na ons volgende bestemming moes reis.
Niel S - Des 2023
Algehele gradering
A great overnight stay when travelling to KZN.
Anel S - Des 2023
Algehele gradering
Oornag akkommodasie.
Elmarie Z - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Desirée G - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Richard H - Okt 2023
Algehele gradering
There were six of us on a one night stay over and it was fantastic.
Anelene E - Sep 2023
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf.
Tinus W - Sep 2023
Algehele gradering
Sakpas oornag halfweghuis vir moeë reisigers.
Jessica P - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie skoon en netjies, mense was vriendelik en behulpsaam.
Annatjie S - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Daniel B - Sep 2023
Algehele gradering
See stars
Glenn S - Sep 2023
Algehele gradering
It was neat and tidy, had all the amenities one required for a quick stay over.
Jandri W - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Andre P - Sep 2023
Algehele gradering
'n Heerlike rusplek tussen Centurion en Durban.
Johan O - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie en gerieflike halfweg stop.
Frieda W - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Kersha R - Aug 2023
Algehele gradering
Good for what I paid.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Leozelle E - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik vir 'n stopover een aand.
Madelein B - Jul 2023
Algehele gradering
Snoesig, uniek en mooi.
Antoinette K - Jun 2023
Algehele gradering
Goed geleë en werk goed vir 'n enkele nag oornag maar nie langer as dit nie.
Nico K - Jun 2023
Algehele gradering
Puik kamer, goed geleë en goeie restaurante in loopafstand.
Noelene C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir alles.
Da-niel V - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was kort maar heerlik.
Annatjie M - Apr 2023
Algehele gradering
'n Absolute moet as jy vakansie gaan hou in KZN.
Marijke L - Apr 2023
Algehele gradering
Sommer baie gemaklik en gerieflik.
Ina S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Petra F - Mrt 2023
Algehele gradering
Restaurante om van te kies en te keur vir aandete.
Cecilia T - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike oorstop vir 'n langpadreis.
Frans B - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon akkommodasie met goeie ligging.
Jacques S - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect for overnight when en-route.
Judy H - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Henna N - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik naby N3 en eetplekke.
Andre F - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable stay and Value for Money.
Amanda A - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Liezl P - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte pitstop tussen Jhb en Dbn!
Jolanda O - Des 2022
Algehele gradering
Goeie oorslaapplek.
Michelle L - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elsabe L - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik
Ilse E - Des 2022
Algehele gradering
Great.
Debra P - Des 2022
Algehele gradering
Safe and clean. We often stay over in Harrismith en route to Uvongo. This was the best stay ever.
Madeleen D - Des 2022
Algehele gradering
Die stort benodig aandag. Die water druk is baie sleg. Die mat in die kamer is vuil. Dit sal baie beter wees as daar teëls ingesit word.
Carel B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goed, skoon en vriendelik.
Magda B - Nov 2022
Algehele gradering
Altyd lekker, gasvry en dierevriendelik.
Pierre L - Nov 2022
Algehele gradering
Ideaal geleë, perfekte stop-over.
Maryna H - Okt 2022
Algehele gradering
Was lekker.
Sonja D - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Bridget G - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en voldoende.
Riaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig. Ons is vriendelik ontvang.
Anton K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Beveel hulle aan.
Janneke V - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en gekuier in die omgewing. Skoon, netjies, goeie diens gekry.
Jackie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon kamers met alles wat nodig is vir oornag.
Chanel S - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie plekkie, maar kort bietjie aandag.
Lees meerEstelle D - Aug 2022
Algehele gradering
In die hartjie van alles.
Neoline L - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Nicolene K - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Magda J - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie rustig en daar is 'n verskeidenhied eetplekke wat baie help.
Antoinette K - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal geleë.
Marilet S - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, vriendelike personeel.
Herculina S - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie diens en ideaal geleë by N3.
Leone S - Jun 2022
Algehele gradering
Satisfied.
Rory I - Jun 2022
Algehele gradering
Practical and convenient stay over for a traveller.
Kim C - Apr 2022
Algehele gradering
Mountain view convenient stop over point.
Christine V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Wilmar N - Apr 2022
Algehele gradering
Was ideal geleë, kamers kort bietjie aandag.
Ninon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Netjiese verblyf.
Shaney V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik netjies.
Antoinette V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Marinda G - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte oornag.
Marius W - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig. Netjies.
Redvera B - Des 2021
Algehele gradering
Very nice.
Lorina P - Des 2021
Algehele gradering
Smart!
Aletta C - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Janine L - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Cobus B - Des 2021
Algehele gradering
Ek het gekry wat ek nodig gehad het, oorslaap om bietjie te rus.
Pierre B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, baie winkels naby.
Johan C - Okt 2021
Algehele gradering
Vandat ons arriveer het tot ons vertrek het was dit net een woord: Lekker!
Lezanne D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en perfek geleë. Ons slaap altyd lekker hier
Popi K - Okt 2021
Algehele gradering
It was comfortable, safe and reliable.
Anari N - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik
Tollie V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Johannes S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë.
Jan D - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Talita N - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie diens
Kim C - Sep 2021
Algehele gradering
Convenient to stop over for the night. Easy access to restaurants.
Zelda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en groot.
Chanel S - Mei 2021
Algehele gradering
'n Uitstekende plekkie vir 'n ruskans.
Carin R - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik, maar kan verbeter.
Lezanne D - Apr 2021
Algehele gradering
'n Lekker plek om oor te slaap.
Ronelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjiese eenhede en vriendelike personeel wat eenhede diens.
Riana O - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig en heerlike etes.
Jannie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie oornagplek op pad Durban toe.
Tilla K - Mrt 2021
Algehele gradering
Geniet ons verblyf nog elke keer.
Tania P - Jan 2021
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Johan D - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gerieflik met al die restaurante naby.
Tanita B - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflike en skoon eenheid
Savannah H - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect location.
Madeleine J - Okt 2020
Algehele gradering
Ideale oornag fasiliteite
Greig W - Sep 2020
Algehele gradering
Good.
Trudi P - Sep 2020
Algehele gradering
Algemene indruk is dat die plek 'n opgradering kort.
Arouska L - Sep 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Madu V - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Reinhardt S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Riandi V - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies, vriendelike ontvangs.
Annelie F - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, knus slaapplek.
Johanita K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Baie netjiese plek en gerieflik as jy net stop vir oorslaap en weer verder ry volgende oggend.
Leanè M - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies. Goed toegerus. Ideaal vir oornag. Eetplekke gerieflik so naby.
Ronita E - Des 2019
Algehele gradering
Goeie oornagstop tussen Johannesburg en Durban.
Theuns M - Des 2019
Algehele gradering
Lekker en als!
Johan C - Okt 2019
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Madu V - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Nicolene M - Okt 2019
Algehele gradering
Sakpas, skoon en netjiese verblyf vir oorslaap op pad na die Suidkus.
Herman D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar, sal weer hier oorslaap op pad na Noord- of Suidkus.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Leonie H - Aug 2019
Algehele gradering
Binne verwagting.
Katrien S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Madu V - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Laetitia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Cobus B - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Margaret M - Des 2018
Algehele gradering
They have to improve on the signage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hulle moet die padtekens verbeter.
Hulle moet regtig verbeter op die padtekens, veral vir gaste wat aankom nadat die kantoor gesluit het. Die rede is dat die ingang tussen restaurante is en nie baie sigbaar is as jy die eerste keer na die omgewing gaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lerone L - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklike en skoon verblyf op pad Ballito toe.
Graeme B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig, skoon en vriendelik.
Ina B - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapgeriewe beskikbaar op kort kennisgewing.
Oubaas J - Sep 2018
Algehele gradering
Beslis nie waarde vir geld nie.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Adri F - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies, stapafstand van verskeie eetplekke.
Madelein K - Jul 2018
Algehele gradering
Hierdie is 'n juweel, kamers silwerskoon, aandete 'n fees.
Susan H - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing.
Chantal H - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklik en gepas vir die geleentheid.
Abie S - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was okay.
Hanlie J - Mei 2018
Algehele gradering
OK.
Lena P - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties! Kon nie vir beter akkommodasie gevra het nie!
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Michelle O - Apr 2018
Algehele gradering
Midweg gemak.
Carel L - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en goeie posisie.
Anari N - Apr 2018
Algehele gradering
Oase en wonderlike halfpadstop.
Madu V - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Anna B - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was voldoende vir een nag se verblyf.
Lees meerAndries V - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker uitgerus in besige omgewing.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Maryna P - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasiese skoon verblyf.
Doeke T - Des 2017
Algehele gradering
Ons het dit 'n ideale halfwegstasie tussen Pretoria en Umhlanga gevind.
Katinka B - Des 2017
Algehele gradering
Akkomodasie is baie eenvoudig en regtig absolute minimum.
Atenich D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was onaangenaam!
Cornelia S - Des 2017
Algehele gradering
Goeie ligging vir een stop op pad na Durban!
Jakobus V - Des 2017
Algehele gradering
Onaangenaam.
Johann R - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker, naby verskeie restaurante.
Maryke G - Okt 2017
Algehele gradering
Ons was baie tevrede.
Jovan B - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en gemaklik by alles.
Esmerelda D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Verette J - Okt 2017
Algehele gradering
Absoluut gerieflik geleë, netjies en goed toegerus vir oornagverblyf.
Wiida M - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik naby aan N3. Bietjie lawaaierig, baie restaurante naby.
Kirsty M - Aug 2017
Algehele gradering
Upgraded.
Lees meerKirsty M - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely stay, very clean and friendly staff.
Reinet D - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik geleë.
Retha F - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Licia V - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Lena P - Jun 2017
Algehele gradering
Ek sal Mountainview Inn defnintief weer besoek!
Andre B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies. Sal beslis weer daar oornag!
Chris F - Jun 2017
Algehele gradering
Uiters swak, ek sal niemand aanbeveel om ooit by Mountain View te bly nie
Lees meerMountainview Inn se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir jul terugvoer en jammer om te hoor van jul slegte ervaring tydens jul verblyf. Net om terugvoer te gee. Ons is huidiglik besig met opgraderings en kamer 35 behoort binne die volgende maand ook oorgedoen te wees en sal verseker intussen dringende aandag gee aan die klagtes gelys. Nogmals jammer vir die ongerief. Sien die tarief wat gevra is was R760 en ons sal graaf vir jul `n 50% korting wil aanbied vir die ongerief.
Vriendelike groete,
Mountainview Inn
Celeste G - Jun 2017
Algehele gradering
Die plekkie is skoon, maar nie veilig nie asook het na rook geruik.
Wicus C - Apr 2017
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf.
Lees meerHennie S - Apr 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Madu V - Mrt 2017
Algehele gradering
Oornag verblyf, uitstekend!
- Kapasiteit: 56 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wardenstraat, Bergview-kompleks, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom