Moya Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Moyo Sel-catering is 'n luukse vierslaapkamer-vakansiehuis met 3 badkamers in Mount Edgecomb, in KwaZulu-Natal.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die huis is volledig toegerus met lugversorging, 'n moderne kombuis, sitkamer met leerbanke, eetkamer, sitarea, privaat tuin met 'n braai en 'n gemeenskaplike swembad. Die vakansiehuis is in 'n veilige sekuriteitskompleks geleë met 'n sekuriteitswag by die hek. Daar is ook 'n motorhuis waarin jy jou kar kan bêre.

KwaZulu-Nata bied aan toeriste 'n verskeidenheid opsies. Ontspan luilekker op die asemrowende strande teen die Indiese Oseaan of gaan op 'n avontuur na die majestueuse Drakensberge in. Die suikerrietplantasies is kenmerkend van KwaZulu-Natal en die Hluhluwe Wildreservaat, Shakaland, Crocodile Creek en Die Umfolozi Wildpark is binne maklike bereik.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Moya Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za