LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mpila House | LekkeSlaap
+23

Mpila House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstone-weg 757, Shelly Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 440 R1 080 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Mpila House bied selfsorgverblyf in Shelly Beach. Dié strandhuis is ideaal naby die strand en 3 km vanaf die South Coast Mall.

Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toegelaat word nie.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier en lei na 'n klein balkon. Die tweede en derde slaapkamer is onder en het elk 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het 'n stapelbed vir 2 kinders en die vyfde kamer het 'n dubbelbed.

Elke badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is op die boonste verdieping en beskik oor die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die leefarea langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk egter nie.

Die leefarea lei na 'n vermaakarea met 'n ingeboude braai. Daar is 'n dubbelbaliewasmasjien in die dubbel-toesluitmotorhuis. Die huis het ook 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Mpila House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Shepstone-weg 757, Shelly Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 440
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 10)
was R1 440
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstone-weg 757, Shelly Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlhCjlWCw5pvyd5bFUbAdYgF8RuqLta7lmf8H1rc13Fatsd4CBE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440, nou Vanaf R1 080  per nag (plek vir 10) 757 Shepstone Road Shelly Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.7946261 30.419743
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!