LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mpongo Private Game Reserve | LekkeSlaap
+40

Mpongo Private Game Reserve

2 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Macleantown-distrik, N6, Oos-Londen, 5202, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 596 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mpongo Private Game Reserve is net 35 km se ry via die N6 van Oos-Londen af en net 40 km vanaf Oos-Londen se lughawe.

Hierdie toonaangewende 4-ster wildreservaat spog met verskeie verblyftipes wat in elke behoefte voorsien. Daar is 11 kamers en 3 tweeslaapkamer-chalets wat skakel deur 'n gemeenskaplike sitkamer. Indlovu Lodge bied weer 19 kamers en 2 slaapsal (10 stapelbeddens per slaapsaal). Umthombe Bush Villa bied 5 kamers en die 3-ster Huberta Lodge bied 6 kamers.

'n Pendeldiens na Oos-Londen Lughawe is ook beskikbaar teen ekstra koste. Maaltye word by die verskeie lodges voorsien.

Vier van die Groot Vyf, die seekoei, kameelperd, verskeie bok- en voëlspesies kom hier voor en bied 'n unieke mengsel weelde en wild op meer as 3500 hektaar-bewarea. Verken die reservaat op 'n 2 - 3-uur lange wildrit op 'n oor voertuig onder leiding van 'n ervare wildgids. Jy kan ook self gaan wildkyk in die gemak van jou eie voertuig.

Gaste kan die dag by een van die nabygeleë strande aan die Ooskus deurbring, perdry, voetslaan, visvang, en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Mpongo Private Game Reserve
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Macleantown-distrik, N6, Oos-Londen, 5202, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mpongo Private Game Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R1 596
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 596
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Macleantown-distrik, N6, Oos-Londen, 5202, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5OTRkODE3LTU1NDEtNGE5MC1hYTUxLTBlZWI3ZGIzZDUyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 596  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Macleantown District N6 National Road 5202 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -32.852970869317 27.744182944225
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!