LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mpumalanga Country House | LekkeSlaap
+11

Mpumalanga Country House

Gastehuis
Suites
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suites is versier met stukke uit die Koloniale periode én tipiese Afrika-artifakte. 'n Verwelkomende gevoel, weg van alles, word geskep. Ons is trots op die gesellige atmosfeer wat ons vir ons gaste skep. Die sonopkomste laat jou glo dat jy bo die wolke opgestyg het. Daar is vier suites om van te kies, elk met sy eie persoonlikheid ... Almal het en-suite badkamers Geriewe in die kamer sluit in: - Dakwaaier - Vars handdoeke - Vars linne

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 19, , Karino, 2104, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyM2RhOTFkLTkwMTktNGVmNi05M2E1LTJlMWZlZmExZjVmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) Plot 19 Uitkyk 2104 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.560087295154 31.127743721008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!