Muckleneuk Chalet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Muckleneuk Chalet bied gehalte verblyf in Pretoria en is ideaal vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is in maklike bereik van die Zuid-Afrikaans Hospitaal en talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorgeenhede wat elk oor 'n privaat ingang, badkamer en geriewe beskik.

Die eenhede is toegerus met 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, 'n kluis, lugversorging en komplimentêre WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf is ook naby verskeie ambassades, die UNISA-hoofkampus en winkelsentrums.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Muckleneuk Chalet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za