LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Muckleneuk Guest House | LekkeSlaap
+18

Muckleneuk Guest House

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Muckleneuk Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elsabe W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie. Vriendelike en professionele personeel. Uitstekende ontbyt.

Ons verblyf was baie lekker. Skoon, netjies akkommodasie. Ons is vriendelik en professioneel ontvang en die ontbyt was van hoogstaande gehalte. Sal Muckleneuk Guest House baie sterk aanbeveel.

Michelle D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker gebly by gastehuis, was naby aan Zuid Afrikaanse Hosp, so vir daardie redes was sy ligging perfek, kamers was mooi skoon en oggendete heerlik.

Natasha K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Was aangenaam.

Was 'n mooi rustige plek met lekker kos en 'n mooi kamer.

Yvette M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette M
Besigheidsreis

Ontbyt was gemiddeld, ligging is goed.

Die kamer was heel goed behalwe vir die lawaai van werkers langsaan wat 21h00 in die aand terugkom en weer 5h00 in die oggend begin raas. Die ontbyt was ok. Die ligging is goed.

Gloria N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria N
Gesin met tieners

Good hospitality, well-organised and clean environment. Can management be flexible on check-in time to allow for delayed flights or any unforeseen circumstances which may cause delay in check-in? Can the information of a standby person be available on the booking forms?

I came for graduation at UNISA and the accommodation was strategically situated to the graduation venue.

Sandra V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Skoon, netjies en werklik elke sent werd. Ontbyt was heerlik!

Ben D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Die kamer is wel nogal warm en die parkering was beperk vir my bakkie.

Mary I - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary I

Stay pleasant and comfortable.

Appreciated the privacy. Met my expectations.

Sean B - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean B
Gesin met tieners

Great stay

We really enjoyed the hospitality and professionalism, very good value for money.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliers-straat 228, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZWFiMDc2LTJmNDctNDFjMy04NGI0LWZmMDRhOGIzNmE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 228 Celliers Street Muckleneuk 0002 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.760503344049 28.203481435776
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!