LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Gastehuis in Muckleneuk

Muckleneuk Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Bevredigend. Ontvangs was aangenaam. Slaap was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy M
1 nag
5.0
Jul 2026

Comfortable and organised, a very nice guest house. Very comfortable. Thuli welcomed us and was fantastic in getting us settled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons sal weer kom kuier. Dit was die 3de keer wat ons hier tuisgegaan het. Perfek geleë vir ons bestemming. Die kamer is ruim, skoon, en 'n lieflike groot bed. Daar word elke dag skoongemaak. Die ontbyt is meer as voldoende en baie welkom in die oggend. Ek het daagliks in die son op die patio van ons kamer gesit en werk. Daar was nie 'n oomblik wat ek onveilig gevoel het nie. Ons het ook veilige parkeerplek op die perseel gehad. Die werkers is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel. Op 'n meer persoonlike noot: ons het die een oggend rondom 05:00 'n mediese noodgeval gehad en Thando het dadelik ingespring om te help en die ambulans te bel. Sy het ook die video-verbinding tussen my en die paramedikus behartig - as dit nie vir haar hulp was nie, sou dinge baie sleg uitgedraai het. Sy het letterlik gehelp om 'n lewe te red. Daarvoor sal my gastehuis my lewenslange ondersteuning kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons het so lekker gekuier, ons kom reeds volgende week weer! Ons het heerlik gebly vir 6 aande. Heerlike ontbyt soggens. Die ligging was baie naby aan ons bestemming. Die personeel is vriendelik en behulpsaam, en ons kon selfs vroeër inklok. Ek het veilig gevoel, en kon lekker op ons patio sit en werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Baie lekker. Baie lekker. Ons kamer was great. Die kinders is so 6 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke S
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Beste waarde vir geld blyplek met uitstekende diens. Ja, die plek was besonder netjies en mooi, en die diens was baie goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Goeie ligging, lekker ontbyt en vriendelike staff. Uitstekende plek met vriendelike diens en 'n great aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette W
Kort verblyf
4.6
Jun 2026

Verblyf het aan my verwagtinge voldoen. Ontbyt was heerlik. Baie lekker gebly. Veilige parkeerplek en heerlike warm water in die stort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2026

Neat and comfortable. The welcome was okay, but it was raining and no umbrellas were given to walk to our room. I would recommend you to get some. Mostly, it was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura L
Kort verblyf
4.4
Apr 2026

Goed ingerig en skoon en netjies. Gastehuis was mooi en baie netjies. Ons was vir besigheid Pretoria toe, het net slaapplek nodig gehad, kamer was goed ingerig, alles daar wat nodig was. Ons was net jare terug laas in Pretoria en was bekommerd oor ligging.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kasirye Ahmed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R935
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Bespreek

228 Celliers Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZWFiMDc2LTJmNDctNDFjMy04NGI0LWZmMDRhOGIzNmE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 228 Celliers Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.760503344049 28.203481435776

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang