Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Gastehuis in Muckleneuk

Muckleneuk Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 228 Celliers Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Muckleneuk Guest House is 'n luukse gastehuis in die boomryke voorstad Muckleneuk in Pretoria. Die gastehuis is naby aan die hart van Pretoria, die sentrale sakegebied. Die verblyf bied maklike toegang tot die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Muckleneuk Guest House bestaan uit 4 selfsorgkamers, 'n gesinskamer en 8 gaste kamers. Al die kamers het lugversorging, verwarmers en en suite-badkamers. Verder is daar ook 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 12 voertuie.

Moet-sien besienswaardighede vir gaste wat Pretoria kom verken is die Uniegebou, Vryheidspark, Kerkplein en die Voortrekkermonument. Dit vorm alles deel van ons ryk erfenis in Pretoria en Suid-Afrika. Die Pretoria Dieretuin is wêreldbekend vir sy opwindende verskeidenheid en grootte. Dit is binne 'n vyf minute se ry weg, maar jy sal 'n volle dag nodig hê om hierdie uitsonderlike 80 hektaar-toevlug te verken. Sport-entoesiaste sal 'n besoek aan Loftus Versfeld-stadion geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Wendy M
5.0
Comfortable and organised, a very nice guest house. Very comfortable. Thuli welcomed us and was fantastic in getting us settled.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Carla E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal weer kom kuier. Dit was die 3de keer wat ons hier tuisgegaan het. Perfek geleë vir ons bestemming. Die kamer is ruim, skoon, en 'n lieflike gr...
Sien meer
Jun 2026
Carla E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het so lekker gekuier, ons kom reeds volgende week weer! Ons het heerlik gebly vir 6 aande. Heerlike ontbyt soggens. Die ligging was baie naby aan...
Sien meer
Jun 2026
Wilhelm V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie lekker. Ons kamer was great. Die kinders is so 6 uit 10.
Mei 2026
Marieke S
5.0
Beste waarde vir geld blyplek met uitstekende diens. Ja, die plek was besonder netjies en mooi, en die diens was baie goed!
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kasirye Ahmed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 228 Celliers Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Muckleneuk Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R935
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Bespreek

228 Celliers Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZWFiMDc2LTJmNDctNDFjMy04NGI0LWZmMDRhOGIzNmE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 228 Celliers Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.760503344049 28.203481435776

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang