Mulberry Grove Farmstay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mulberry Grove Plaas, Langs die N10, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Mulberry Grove Farmstay is op 'n plaas net langs die N10 tussen Middelburg en Nxuba (Cradock) geleë.
Dié lieflike kothuis het 'n privaat ingang en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 1 van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Linne, handdoeke, ekstra komberse en duvets word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Vars roosterkoek en braaipakke is beskikbaar op versoek. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel.
'n Buitebraai-area en hout is beskikbaar. Rook is verbode in die kothuis en daar is skoonmaakdienste op versoek. Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere en klein hondjies word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Gaste kan die pottebakkers-ateljee op die perseel besoek, in die swembad afkoel, sterrekyk, stap, bergfietsry, of die Nxuba (Cradock) Nasionale Park sowat 35 km van die verblyf af besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Mulberry Grove Farmstay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 4
Ligging
- Mulberry Grove Plaas, Langs die N10, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Mulberry Grove Farmstay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mulberry Grove Plaas, Langs die N10, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom