Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulberry Place

  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Granaatstraat 2, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mulberry Place is in Nxuba (Cradock) geleë en bied selfsorgverblyf vir 3 tot 4 gaste in 2 eenhede.

Gaste kan Eenheid 1 of 2 bespreek en elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep met braaigeriewe. Elke eenheid het 'n privaat slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met gedeelde DStv en WiFi is in die eenhede beskikbaar.

Eenheid 1 is apart van die hoofhuis en Eenheid 2 is teenaan die hoofhuis, maar is privaat.

Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eenhede bedien.

Die perseel is in 'n baie stil en boomryke area geleë. Die eenhede is stylvol en volledig toegerus. Kaartgeriewe is beskikbaar en elke eenheid het veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Mulberry Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 5

Ligging

  • Granaatstraat 2, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mulberry Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Granaatstraat 2, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKsuGdWWHZ6Exe4rzy5VbLUp02QkGQHSWR2ya4g3gcjfK7accV4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 2 Granaat Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.15686 25.62286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem