Muller House Gasteplaas
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N3, Vrede, 9835, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 080 per nag, vir 16 mense
Beskrywing
Muller House Guest Farm is op 'n plaas naby die Oos-Vrystaatse dorpies Villiers en Warden, op die N3-roete geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is 'n pragtige, historiese plaasopstal wat in 1929 gebou is en die hele opstal is tot gaste se beskikking.
Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 badkamers, een met 'n bad en een met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die leefarea is gerieflik en pragtig en daar is 'n ruim eetarea. Die tradisionele stoep het 'n prentjiemooi uitsig oor die plaasdam. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die aangrensende lodge het 'n pragtige grasdak met ysterklipmure en het 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die ander slaapkamer vyf enkelbeddens het. Die volledig toegeruste kombuis bied 'n kookervaring met 'n uitsig. Die badkamer spog ook met 'n uitsig oor die plaas.
Daar is braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Aktiwiteite op die plaas sluit hengelgeleenthede, voetslaanroetes, swem, kleiduifskiet en fietsry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Muller House Gasteplaas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 3
Ligging
- N3, Vrede, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Muller House Gasteplaas het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N3, Vrede, 9835, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom