LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mulligans Guest Lodge | LekkeSlaap
+16

Mulligans Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 275, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R1 280 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mulligans Guest Lodge kyk uit oor die 27ste skoonveld van die Hermanus-gholfbaan. Elkeen van die kamers het uitsigte oor die Kleinrivierbergreeks. Ons lê oorkant die bekende Hermanus-kranswandelpad en het 'n lieflike uitsig oor die see en walvisse (van September tot Desember).

Slegs 1 km van die middedorp met al sy puik restaurante. Ons kamers beskik elk oor en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. Ons 2 solderkamers beskik oor 'n private balkon wat uitkyk oor die gholfbaan.

Kamers is toegerus met TV met DStv, DVD-speler, telefoon, 'n yskassie, kluis, verwarmer en koffie-/teegeriewe. Ons is ten volle gelisensieer en ons kroeg sorg vir die perfekte ontspanning na 'n lang dag van walvisse kyk en gholf speel.

Kom geniet Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy heel beste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Mulligans Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hoofstraat 275, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mulligans Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 280
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 275, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhMzM2MTQ2LTkwZjYtNDcxNS05OTc1LTJkNmYxODhmMDBhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 280  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 275 Main rd Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.411087590649 19.253389835358
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!