Mulu Lodge
- 13 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Middel Street, Kingston, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mulu Lodge bied sakpasgastehuisverblyf in Kingston in Bellville, sowat 24 km vanaf Kaapstad se middestad, geleë. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, toeriste, en plaaslike inwoners wat opsoek is na kort- of langtermynverblyf.
Verblyf word in Dubbel-, Luukse- en Gesinskamers gebied. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot en deel 4 groot gemeenskaplike areas en 'n toegeruste selfsorgkombuis. Gaste het toegang tot die swembadarea en buite braaigeriewe. Gratis veilige parkeerplek word op die perseel voorsien op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, yskassie, mikrogolfoond en WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Let dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies of geleenthede nie.
Gaste moet asb. ander gaste in ag neem en nie harde musiek speel of 'n geraas maak nie. Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat as hulle nie by die reëls hou nie.
Die aantal gaste wat op die besprekingsfaktuur gespesifiseer is, mag nie oorskry word nie.
Gaste moet hul eenhede netjies en skoon hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Let dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies of geleenthede nie.
Gaste moet asb. ander gaste in ag neem en nie harde musiek speel of 'n geraas maak nie. Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat as hulle nie by die reëls hou nie.
Die aantal gaste wat op die besprekingsfaktuur gespesifiseer is, mag nie oorskry word nie.
Gaste moet hul eenhede netjies en skoon hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Executive-kamer het 'n dubbelbed vir 2 gaste. 'n Ekstra bed kan bygevoeg word om 'n gas teen 'n ekstra koste te akkommodeer. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet, wasbak, sowel as 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Let dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies of geleenthede nie.
Gaste moet asb. ander gaste in ag neem en nie harde musiek speel of 'n geraas maak nie. Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat as hulle nie by die reëls hou nie.
Die aantal gaste wat op die besprekingsfaktuur gespesifiseer is, mag nie oorskry word nie.
Gaste moet hul eenhede netjies en skoon hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Let dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies of geleenthede nie.
Gaste moet asb. ander gaste in ag neem en nie harde musiek speel of 'n geraas maak nie. Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat as hulle nie by die reëls hou nie.
Die aantal gaste wat op die besprekingsfaktuur gespesifiseer is, mag nie oorskry word nie.
Gaste moet hul eenhede netjies en skoon hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, mikrogolfoond, kombuisie en gratis WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Let dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies of geleenthede nie.
Gaste moet asb. ander gaste in ag neem en nie harde musiek speel of 'n geraas maak nie. Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat as hulle nie by die reëls hou nie.
Die aantal gaste wat op die besprekingsfaktuur gespesifiseer is, mag nie oorskry word nie.
Gaste moet hul eenhede netjies en skoon hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Premium-kamer
- Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe
- Deluxe-kamer
- Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe
- Executive-kamer
- Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe
- Klassieke Gesinskamer
- Slegs verblyf met gemeenskaplike selfsorggeriewe
- Premium-gesinskamer