Mulu Lodge
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelstraat 36, Kingston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mulu Lodge bied sakpasgastehuisverblyf in Kingston in Bellville, sowat 24 km vanaf Kaapstad se middestad, geleë. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, toeriste, en plaaslike inwoners wat opsoek is na kort- of langtermynverblyf.
Verblyf word in Dubbel-, Luukse- en Gesinskamers gebied. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot en deel 4 groot gemeenskaplike areas en 'n toegeruste selfsorgkombuis. Gaste het toegang tot die swembadarea en buite braaigeriewe. Gratis veilige parkeerplek word op die perseel voorsien op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.7/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Middelstraat 36, Kingston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelstraat 36, Kingston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom