Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muluwa Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Muluwa Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Ek sou graag net 'n verskeidenheid verkies het met die etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Last night of a trip to the Lowveld. Very much a spoil. Really enjoyed our stay.

Spent the day in the Kruger National Park and arrived at Muluwa around 3 pm. Enjoyed the rugby on the big bar TV and then moved to our room. The rooms are exceptional. Huge bed, lovely bath and shower. Best was the fabulous private view down the valley from the large balcony. Supper was very good, as was the breakfast. A lovely end to a nice weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muluwa Lodge se terugvoer

Dear Gregory
We are delighted to hear that we exceeded your expectations at Muluwa Lodge!
It would be a pleasure to welcome you back soon.

Kind regards
Guest Relations

Muluwa Lodge
Daniel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was regtig lekker. Dit het gevoel soos weg van huis met ekstra bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muluwa Lodge se terugvoer

Beste Daniel
Baie dankie vir jou terugvoering! Ons is baie bly om te hoor dat ons span jul bederf het tydens jul besoek aan Muluwa Lodge.
Ons sien uit daarna om jul spoedig terug te verwelkom!
Groete
Gaste Betrekkinge

Muluwa Lodge
Tharina P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P
Besigheidsreis

Spesiaal en pragtig!

Die atmosfeer, die personeel, die diens, die uitsig, die verblyf en die kos is uit die boonste rakke! Ek sal dit weer en weer aanbeveel. Dit eindig 'n stresvolle dag af met kalmte en warmte en gerief. My dogter het die kameelperde so geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muluwa Lodge se terugvoer

Beste Abigail
Baie dankie vir die goeie terugvoering!
Ons is so bly jul het ons gasvryheid geniet, en ook dat die kameelperde kom groet het.
Dit sal heerlik wees om julle by ons terug te verwelkom!
Groete
Gaste Betrekkinge

Muluwa Lodge
Osorio R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Osorio R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional views.

Had a very pleasant stay. Found food a little disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anoeschke M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoeschke M

Lekker, rustig, mooi.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muluwa Lodge se terugvoer

Baie dankie Anoeschke!
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Gaste Betrekkinge

Muluwa Lodge
Marcus J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muluwa Lodge se terugvoer

Baie dankie Marcus!
Kom kuier asb gou weer!
Groete
Gaste Betrekkinge

Muluwa Lodge
Dennis K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike bestemming en natuurskoon. Geen teleurstelling!

Absolute pragtige uitsig oor die natuur, die kos is manjifiek, die staf baie vriendelik! Die verblyf prentjiemooi, dit was ysig die aand. Die elektriese komberse was 'n absolute treffer! Sal weer daar oornag, definitief! Volgende keer bly ek vir 2 nagte of meer! Tot weersiens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muluwa Lodge se terugvoer

Beste Dennis

Baie dankie vir die pragtige terugvoering - dit is so lekker om te hoor dat ons gaste Muluwa Lodge geniet!
Ons hoop dat jy binnekort weer kom kuier, en sommer 'n lekker lang naweek daarvan maak!

Vriendelike groete
Gaste Betrekkinge

Muluwa Lodge
Jéan G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jéan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die personeel is baie behulpsaam, veral Richard en Tiaan, sal regtig Muluwa aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muluwa Lodge se terugvoer

Baie dankie Jéan; ons is so bly jy het jou besoek geniet!
Kom kuier gerus weer!
Groete
Gaste Betrekkinge

Muluwa Lodge
Kira S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kira S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was uitstekend.

Ons het goeie diens ontvang en die kos was heerlik. Daar sal ernstig gekyk moet word om nuwe matrasse vir die beddens te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muluwa Lodge se terugvoer

Beste Kira
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly jul het lekker gekuier by ons.
Goeie nuus, ons het al die matrasse vervang in ons kamers en tente by Muluwa. Kom kuer gerus weer en ervaar die gerief eerstehands!
Groete
Gaste Betrekkinge

Muluwa Lodge
Dawie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, luukse tentkamer.

Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam. Ontbyt en aandete is smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muluwa Lodge se terugvoer

Baie dankie Dawie! Kom kuier gou weer!
Gaste Betrekkinge

Muluwa Lodge
Jafre M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jafre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker maar kan verbeter.

Die kamers waarin ons gebly het, het nie WiFi nie, net die main lodge, wat nogal krities is, dit is wel so geadverteer dat daar wel WiFi in die kamer is. Ons is ook nie by die main lodge onthaal nie, hulle het by die buurlodge want in die week is hulle te stil. Ons was dus glad nie by die onthaalarea soos op die fotos nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Etes was fantasties, mense vriendelik en meer as behulpsaam - absoluut pragtige tente! Net 1 probleem gehad: die Ttnte is nie ver genoeg uitmekaar gebou nie en dus hoor mens alles wat in die tent langs jou gebeur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muluwa Lodge se terugvoer

Baie dankie Mariette; kom kuier gerus weer!
Groete
Gaste Betrekkinge

Muluwa Lodge
Suzette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Near a shopping mall and the Kruger. Absolute value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje B
Gesin met klein kinders

Heerlike bederf naweek, net wat ons nodig gehad het!

Ons langnaweek by Muluwa Lodge was heerlik rustig, met al die bederf wat ons nodig gehad het. Adri was baie behulpsaam met aankoms en ook met voorstelle vir dinge te doen in die area, toe dit duidelik word dat die Wildtuin nie 'n opsie is nie. Kos was heerlik, die kamer was ruim en gemaklik. Dit was 'n uitsondering, en wonderlik om die kinders te kon saam neem op 'n luukse wegbreek - baie ander lodges laat nie kinders toe nie, wat my nie aanstaan nie. Al die kinders was goed gemanierd en het hulself stil gedra. En die af en toe skaterlag van 'n kind helder enige iemand se dag op! Dit was heerlik. Ek het wel twee punte wat ek wil noem: die 'sleeper couch' se matras was so te sê opgebruik - die kinders was redelik ongemaklik op die dun, deurgeslaapte 'matrassie'. Nuwe matrasse sal baie welkom wees. En dan het een van die kelnerinne deurentyd etes bedien met los hare. In terme van die Gesondheids-wetgewing moet persone wat kos voorberei of bedien se hare vas en weggebind wees - ek dink dit is ook iets waarop julle kan let, veral met die internasionale gaste wat julle bedien. Ons het heerlik gekuier - dankie vir jul regstaan en die bederf! Ons maak weer 'n draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curlews-weg, Likweti Bosveldlandgoed, 10 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e6915e49df09a22fdcc9d619e2e28116846d9886045ca335b1777658df289d1272e7ea7227f4f7f598c775a3abb4656cef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Curlews Road Likweti Bushveld Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.405657 31.045175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem