- 50 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Curlews Road, Likweti Bushveld Estate, 10 km from White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Muluwa Lodge bied verblyf wat ontbyt en aandete insluit en is in Witrivier in Mpumalanga geleë. Dié area is bekend vir sy pragtige landskapsroetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke, die Witrivier Galery en die Bagdad Plaasmark. Dis die perfekte wegbreekplek vir reisigers wat uit die stad wil ontsnap.
Verblyf is in 22 eenhede beskikbaar en die eenhede is elk geskik vir 2 tot 3 gaste. Die eenhede sluit die Luukse Tente, Superieure Kamers en die Luukse Suites in. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort (of albei), 'n privaat ingang en 'n stoep.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Daar is WiFi in die openbare areas. Gaste is welkom om op die perseel te voëls te kyk, te stap en wild te kyk.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit die Groot 5, wildkyk, bergfietsry, voëlkyk en begeleide staproetes in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Curlews Road, Likweti Bushveld Estate, 10 km from White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Muluwa Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Curlews Road, Likweti Bushveld Estate, 10 km from White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- 50 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang