10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Welgevonden, De Wagendrift, Dinokeng, 0407, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Muqurati Lodge is geleë binne die Dinokeng Big 5 Wildreservaat, 14 km vanaf die hoofingang.
Hierdie privaat selfsorghuis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer, Leeu, is ingerig met 'n koninggrootte-bed sowel as 'n dagbed, terwyl die en suite-badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Hierdie kamer het ook 'n inloopkas. Die tweede slaapkamer, Olifant, bevat 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort. Luiperd, die derde slaapkamer, is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer 'n stort het. Zebra dien as die vierde slaapkamer en bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers maak oop na die patio.
Die groot kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maak oop na 'n patio. Gaste kan hul maaltye in die eetkamer geniet of ontspan in die sitkamer, wat oopmaak na 'n stoep.
Gaste het toegang tot 'n swembad, tuin, gemeenskaplike sitkamer en ontspanningsareas. WiFi, sonkrag en 'n omsetter verseker deurlopende gemak. Daaglikse beddegoed opmaak en kombuis skoonmaakdienste is ingesluit.
Die lodge is geskik vir gesinne en groepe wat 'n rustige boservaring soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 32 Welgevonden, De Wagendrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
- Gaste dink Muqurati Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Welgevonden, De Wagendrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang