Mvuradona Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mvuradona Safari Lodge is 'n unieke grasdak-lodge wat keurig ingerig is met wit linne en houtmeubels. Dis in Marlothpark geleë.

Daar is 7 eenhede wat 'n Wittebrood-suite, Dubbelkamer, Sakpas-slaapkamer en 4 Luukse Bos-suites insluit. Alle kamers het lugversorging.

Aandete is 'n intieme en spesiaal by Mvuradona. Die lodge bedien heerlike, gesonde maaltye wat in 'n rustige, romantiese atmosfeer genuttig word. Ontbyt kan binne bedien word en 'n smullekker driegangmaaltyd word langs die vuur voorgesit.

Die dek en swembad het ’n bosveld-uitsig en gaste sal gereeld sien hoe sebras, kameelperde, vlakvarke, rooibokke en muishonde kom kuier. Dis die perfekte plek waar gaste luilekker somersdae kan deurbring.

Marlothpark is ’n wildreservaat en is 3 000 hektaar groot, op die grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Dis 'n gewilde oorslaapplek vir gaste wat die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mvuradona Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za