LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by My Home Your Home | LekkeSlaap
+47

My Home Your Home

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir My Home Your Home
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lesley V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Ons het lekker geslaap, bed baie goed.

Sien sterre.

Riaan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Alles was netjies en skoon, gasvrye eienaars!

Sal beslis weer daar bly, baie gerieflik met hele gesin en ouma, almal privaat in een huis. Lekker halfpad-stop veral vir die kinders. Johan het ons aangenaam ontvang en die plek is baie veilig!

Cornelius N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons het die verblyf gerieflik, netjies en veilig gevind en 'n gulde ontvangs gehad. Ons is ook gehelp met die aflaai van ons bagasie. Goeie diens en kan aanbeveel word.

Henk K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy plek nodig het om te oornag sal die plek werk.

Het lekker gebly. Het alles gehad wat nodig was vir 'n oornag op ons pad. Wat wel vir my 'n negatiewe ervaring was is dat die notering van die plek dui aan dat ontbyt ingesluit is. As jou idee van ontbyt ingesluit net graankosse is sal jy baie bly wees. Ek was teleurgesteld, want ek sou verwag het dat vir die prys asook die belofte van ontbyt ten minste eiers vir ontbyt sou ingesluit het.

Piet S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, huislik en gerieflik.

Ons het net een nag oorgebly op pad van Ballito na Knysna. Baie goed as 'n pitstop. Perfek vir die doel.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjies-straat 75, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ7NYPibNNDzDNSONUTxhLr72Xo1amAaAcuge7qazqGILYPyIR2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 75 Meintjies Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -31.491516543844 25.00725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!