Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My-konos Luxury Beach Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Jean-Pierre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir My-konos Luxury Beach Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lisa W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Wonderful place and great value. We were upstairs in a large suite which was very well-appointed. Beautiful touches of fresh flowers, fresh milk, and fruit. One of the best B&Bs we have ever stayed in!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisite room, views and delicious breakfast.

Mykonos is the perfect location in St Francis Bay, right near the beach. We could see and hear the ocean from our room. The decor was beautiful, the room was luxurious and well-appointed, and the attention to detail sets it apart from other guest houses. The Deluxe room is huge- more of a suite, with a private garden facing the sea, and a private braai area and patio table out the back. There was a long work desk and excellent WiFi, so I could get through a day's work easily. The TV had all the channels and more- we caught the Wimbledon final! Very convenient that they are fully geared with solar power so load shedding is not a problem. The breakfast was so delicious, we had the continental breakfast and the full English breakfast every. Honestly, we left feeling so refreshed and well-rested! Thank you for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing! Staff was wonderful. Beautiful!

It is a very neat, well-located guest house with a beautiful view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma J

'n Juweel in alle opsigte!

Ongelooflike plek — diens, vriendelikhied en hulle gaste se gemak is duidelik vir hulle 'n groot prioirtiet en dit sien en beleef mens heeltyd. Kamers is pragtig, uitsig fantasties, ontbyt is uit die boonste rakke. Ek kan hierdie blyplek ten hoogste aanbeveel. Dankie Jean Piere en Kayla. Ons het dit verskriklik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilla O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla O
Saam met vriende

Ongelooflike ervaring gehad hier. Daar is aan fie kleinste detail aandag gegee.

Ek kan My- Konos ten sterkste aanbeveel. Alles was weelderig en baie goed ingerig. Daar is werklik aan alles gedink om die kuier gemaklik en ekstra spesiaal te maak. Ontbyt was heerlik! Ligging perfek en die uitsig asemrowend. Sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiffany J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best ocean view from our room.

We had such a fantastic stay. Our room was comfortable and had everything you could need. We also had the most amazing ocean view from the room. The team were just the best and so helpful and friendly. The breakfast also super tasty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therona J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Hulle het aan elke detail gedink, van die tandeflos in die badkamer, die groot verskeidenheid drinkgoed en sagte kamerjas en pantoffels. Die ontbyt was smaaklik en die uitsig asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chani M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting verblyf in St. Francis.

Ons was so aangenaam verras met My-Konos. Die gasheer was wonderlik vriendelik en hulpvaardig. In die kamer waar ons gebly het was ons uit die veld geslaan dat hulle letterlik aan alles gedink het. Die kamer was nie net pragtig en skoon en gemaklik nie, dit was werklik wel deurdag en besonders. Ons sal dit baie hoog aanbeveel en nerens anders bly as ons weer gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 364
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 364
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 364
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinevere-weg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38379b52ba492103793cdfb9c412e267ed2d85234a0ab2b135c4c70b56b4d43e2d1010b2d43eb0349b09080b6a4cc5d46eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 364 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 14 Guinevere Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.162234 24.831592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem