Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My Piece of Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 168, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 576 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

My Piece of Paradise is 'n selfsorghuis in die kusdorp Yzerfontein. Die vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die see en is die ideale basis vanwaar gaste hierdie deel van die Weskus kan verken.

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers en oopplan-leefarea en -kuierareas. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware, eetgerei, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n groot etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet, sowel as 'n keramiek-kaggel, rusbanke en 'n TV met DStv. Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep en beskutte braai-area.

Die huis het 'n speletjieskamer met 'n sitarea, pooltafel, tafeltennistafel, veerpyltjiebord en 'n jukebox. Daar is ook gratis WiFi en parkeerplek vir maksimum 3 voertuie. Klein tot mediumgrootte honde wat goed gemanierd is, is welkom indien dit vooraf gereël word.

Soms loop volstruise, bokke, muishonde en fisante vrylik in die fynbos agter die huis rond.

Slaapplek

’n Bespreking by My Piece of Paradise sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 persone
1 xDubbelbed
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir My Piece of Paradise
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 318

Jaar gelys 11

Ligging

  • Atlantic-rylaan 168, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink My Piece of Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 576
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 576
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 168, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcacf0de64c0e59aaf5895a15ca4cb85f2d50fbbd63570412b1081af6b2ee1637ff1d5c9ae596cdd13bc06d1c368117f7f76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 576 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 168 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.372557780455 18.177882244775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem