Yzerview
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R2 916 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Yzerview is 'n smaakvolle woonstel met 'n uitsig oor die see. Dit is in Yzerfontein, 'n kusdorpie met pragtige strande, seisoenale veldblomme en uitstekende visvanggeleenthede geleë.
Die drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en spog met 'n prentjiemooi uitsig oor die hawe en baai van die slaapkamers en leefarea af. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het direkte toegang tot die stoep.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Maaltye kan by die toonbank in die kombuis of die etenstafel in die leefarea genuttig word. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en dit lei na 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 388
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 28 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Yzerview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang