Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mymering Wine & Guest Estate

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Mymering Wine & Guest Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rene Bosch B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene Bosch B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier altyd lekker by Lekker Slaap.

Dankie, alles was reg.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joretha V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V
Gesin met tieners

Very peaceful and has everything you need.

Lovely place with very friendly staff. They allowed us to bring our mini dachshund, but we had to keep her indoors. Great massage per prior arrangement in nature, worth planning when staying there. Breakfast was very nice and included in the price. They offer dinner in the restaurant but also provide self-catering options.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jules S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jules S

Restful with delicious food and wines, attentive host.

Very charming host and stunning surrounds, dogs a delight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ena J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ena J
Enkelreisiger

Delightfull.

We were welcomed to our cottage. Nice and warm. Had a very nice wine tasting. The kids braved the pool and had fun. They gave us wood and we could braai and enjoyed it. Breakfast was special. Many thanks to the staff for making our stay special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mike B
Enkelreisiger

The experience did not match the expectations.

The place is run down and shabby, meals prohibitively expensive. No advice on loadshedding, no candles or lamps provided.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die ervaring het nie aan verwagtinge voldoen nie.

Die plek is afgerem en bietjie slordig, etes baie duur. Geen advies rakende beurtkrag nie, geen kerse of lampies word voorsien nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is asemrowend en die personeel baie vriendelik.

Fantastiese kuier! Sal definitief weer daar gaan oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf. Fantastiese ligging.

Daar is 'n paar klein dingetjies wat kort met verblyf met 4-stergradering soos: handeseep, toiletverfrisser. Daar is 'n kapsulekoffiemasjien (Nespresso) maar geen kapsules of melk om koffie mee te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Good day, Willem
Many thanks for your review. I am so sorry that we overlooked replacing amenities in your suite. I will pass this onto our housekeeping and ensure that it does not happen again.
Kind regards,
Penny and the Mymering team.

Mymering Wine & Guest Estate
Etienne G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein Karoo suite.

Pragtige ligging, ruim, gerieflik en gemaklike suites, smaaklike etes en nimlike Andy en sy kwinkslae tydens aandete met besondere gaste is 'n ervaring in eie reg. Thank you Andy and Penny for a memorable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Many thanks for your wonderful review on Mymering. Andy and I are delighted you enjoyed your stay with us and sincerely hope that we see you back soon!
Penny and the Mymering Team.

Mymering Wine & Guest Estate
Salomé B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé B

Stil en rustig met ongelooflike mooi uitsig oor berge en wingerde. Gerieflik en die plonspoel was heerlik.

Om met 'n worshond te reis het sy uitdagings. Willie die worshond het heerlik tussen die wingerde rondgehardloop en saam geplons. Enigste bekommernis was die ander groot honde, maar dit is te verwagte van op 'n plaas kuier. Die selfsorg was goed ingerig en het ons baie lekker gebly. Baie jammer ek het uitgemis op die restaurant en spabehandelings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Hello from Mymering, Salome
Thank you for your great review of Mymering! Andy and I are so pleased you enjoyed your stay with us.
Hope to see you back soon to take up the spoils of the restaurant and spa!
Penny and the Mymering team.

Mymering Wine & Guest Estate
Mark B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Gesin met tieners

A lovely place at the foot of a snow-covered mountain where you can relax.

We had a wonderful winter stay in the cottage that was fully equipped. There was even air conditioning available for us to use if we so desired. The friendly staff served us a hearty breakfast every morning and we also had a tasty three-course dinner in the dining area. It was lovely to meet Andy, Charlene and Penny who were extremely helpful and friendly. We will definitely visit again during the summer months to take another walk in the vineyards to see the grapes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Greetings from Mymering
Thank you for your wonderful rating and review of Mymering and what we have to offer.
Andy and I are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to see you back to pick grapes of the vines.

Warm wishes,
Penny and the Mymering team

Mymering Wine & Guest Estate
Pieter D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was wonderlik en die eenheid het al die nodige geriewe gehad om ons verblyf gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V
Gesin met tieners

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel.

Ons is hartlik ontvang deur die eienaar en hulle het ons dadelik baie welkom laat voel. Ons huisie het alles in gehad wat ons nodig gehad het om die koue te trotseer en ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben Z - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben Z
Gesin met tieners

Pragtige omgewing.

Huis kan doen met 'n paar opgraderings, maar is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge K

Heerlike rustigheid.

Ons het die natuur en die rustigheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met klein kinders

We had a very enjoyable stay.

The food was excellent and it was great to meet the other guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P
Enkelreisiger

Pragtige omgewing, heerlike kos en gasvryheid.

Die verblyf was heerlik, aandag aan klein details maak 'n groot verskil. Sal ongetwyfeld weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Thank you Leon for your wonderful review of Mymering. So pleased that you plan to return.

Warm wishes
Penny and the Mymering team

Mymering Wine & Guest Estate
Jaco N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike diens!

Regtig lekker gebly. Baie vriendelik personeel. Heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandie V
Gesin met tieners

Heerlik.

Hierdie gastehuis is 'n verrassende stukkie juweel! Ons was moeg gery en tydens ons besoek baie warm, en toe stap ons in die koel lugversorging van die chalet in. Die chalet het alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf, is smaakvol gemeubileer, en maak ook voorsiening vir die seep of sjampoe wat jy dalk vergeet het. Dis geleë op 'n plaas buite Ladismith wat dit stil en rustig maak, daarom moet jy ook net eers al jou voorrade aankoop voordat jy inboek want dit is 'n entjie buite die dorp. Ons sal die plekkie aanbeveel en self ook weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Thank you Nandie for your great review of Mymering and what we have to offer.
Andy and I are delighted that you enjoyed your stay and plan to visit us again :)
Warm wishes,
Penny and the Mymering team

Mymering Wine & Guest Estate
Daniel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Enkelreisiger

A stimulating 5 day experience in beautiful surroundings.

I stayed in one of their very private cabins with a very refreshing plunge pool. The food was delicious, prepared by a very skilful staff under the guidance of the host, Penny, who is a professional cook. One meets the most interesting people at dinner entertained by the very funny and entertaining host Andy Hillock, who manages his large vineyards. The vineyards are a paradise to stroll through.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Good day Daniel,
Thank you for your wonderful review of Mymering.
Andy and I are delighted that you enjoyed your stay with us, and we hope to see you back.
Warm wishes
Penny

Mymering Wine & Guest Estate
Christina K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

In 'n prentjiemooi area geleë, pragtigste uitsig oor die plantegroei en koppie of berg. Baie privaat. Vriendelike eienaars. Kan die koppie met die eienaar uitklim vir asemrowende uitsig. Eenheid ekstra detail met decor, regtig spesiaal. Ontbyt was heerlik en vars voorberei per jou bestelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Hello Christina,
Thank you for your fabulous review of Mymering.
I will pass this onto our staff, as this positive feedback is very motivating for all of us at Mymering.
We hope to see you back.
Warm wishes
Penny

Mymering Wine & Guest Estate
Nicolene V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V

Onverbeterlike diens, ligging, akkommodasie en gasvryheid.

Ek beveel Mymering Gastehuis aan as 'n besonderse plek waar mens vriendelik ontvang word, die akkommodasie onverbeterlik is, die atmosfeer gemaklik en geestelik verrykend is en die omgewing onbeskryflik is. Daar was wel 'n misverstand met my bespreking rakende etes ─ vegans het dit maar moeilik, maar my e-pos was verkeerd geïnterpreteer en ek kon nie aandete kry na 'n lang dag op die pad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Hello Nicolene,
Thank you for your great review of Mymering, Andy and I are delighted that you enjoyed your stay with us.
We hope to see you back.
Warm wishes
Penny

Mymering Wine & Guest Estate
Chris J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste!

Andy en Penny Hillock is uitstaande gasheer en -vrou. Die mooiste wêreld. Kos uitstekend. Goeie wyn. Diens baie goed en slaapplek tops. Ek sal weer gaan. Het net vanoggend Mymering by 'n vriend aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Hello Chris,

What a wonderful review. Thank you so much.
We hope to see you back, and we are so pleased that you enjoyed your stay with us.

Warm wishes
Penny

Mymering Wine & Guest Estate
Iris V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldige omgeving met perfecte gastheer en vrouw !

We waren hier maar voor 1 nacht op doorreis maar wilden niet meer weg. Een volgende keer blijven wij absoluut langer

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mymering Wine & Guest Estate se terugvoer

Hello Iris,
Thanks for your fabulous review, and yes, we hope to see you for longer next time.
Warm wishes,
Penny

Mymering Wine & Guest Estate
Johanna V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek met gasvrye mense.

Gasvrye mense en heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn F - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very relaxing, chilled and beautifully positioned Farm and stop-over on Route 62

We arrived on a bitterly cold afternoon, staff welcomed us with open arms and our one night stay was very memorable. We stayed in the Mae West suite - the view from our bedroom was quite spectacular. The food was incredible - dinner and breakfast - extremely well presented and the staff very attentive. We had to buy a box of the Mymering wine as a reminder of our highly enjoyable stay on the Farm. Our thank to Penny, Andy and Leonardo. We'll be back. You're all doing an amazing job - Lynn & Angela Forbes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dwarsrivierpad, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxN2NjZWU3LTU5N2EtNDNjNy04ZmQzLTg1YzIyY2RkNzcxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Dwarsrivier Road Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.49761 21.174391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem