Myplekki
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Laesecke-laan 21, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Myplekki bied verblyf in 'n tuinkamer met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in 'n rustige woonbuurt in Bethlehem.
Die knus kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en basiese kombuisware, insluitend breekware, eetgerei, 'n broodplank, blikoopmaker en 'n botteloopmaker, toegerus. Komplimentêre koffie, tee, melk en beskuit word vir voorsien.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n TV met Netflix en parkeerplek op die perseel. 'n Watertenk en sonkrag is in die geval van krag- of wateronderbrekings beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Myplekki sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 4
Ligging
- Paul Laesecke-laan 21, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Myplekki het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panorama Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Laesecke-laan 21, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom