+72
Selfsorg in Clarens

Mystic Mountain Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Melinda D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Ons gesin van 4 en 2 worshonde het lekker gerus en gekuier! Ons gesin van 4 met twee worshonde het heerlik gekuier en diep gerus! Die huis is pragtig, stylvol, goed toegerus, skoon, het 'n wonderlike stoep met baie mooi uitsig op berge en natuurskoon in 'n veilige, stil omgewing. Braaigeriewe met tafel en stoele, pragtige tuin, heining en ook wasgoed draad, lekker bonus. Baie goed geleë, lekker loopafstand van die dorp en naby ander besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebeko Edward M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stunning and unforgettable. They called to find out if we needed any help. Very professional and clean space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lekker plek vir gesinskuier. Pragtige plekkie, wens ons het meer tyd gehad. Die kaggel was 'n wenner. Die huis is baie goed ingerig met alles wat jy kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millie H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Really enjoyed our stay, was very cozy! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise U
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Great location, gorgeous view. Excellent location and gorgeous view. Very well equipped and comfortable. However, whilst there was a booklet explaining what to do in a water outage, we didn't know there would be no water from 7pm every evening. A heads up on this would have been helpful. Also, the 4th bedroom was not a bedroom, but rather a double bed on the landing with no privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Ontspannend, lag, weg van geraas. Pragtige huis met 'n mooi uitsig en alles wat jy benodig. Ons het dit vreeslik geniet en definitief 'n huis eg aan Clarens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Very relaxing stay and in walking distance to the town was a bonus. Our stay was comfortable and in a beautiful setting. Kitchen cupboards were loose and needed repairing as well as the verandah. Other than that, we had a super stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Koos G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Almal het dit baie gerieflik gevind en die langnawe baie geniet. Alles wat nodig is en nog meer in die woning. Baie netjies en gesellig en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Pragtige plek met die mooiste uitsig. Ons het baie lekker gebly, pragtige plek, stapafstand van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eloïse Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 128

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

418 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f111b407299fa7edc40d5186b55e617a4aa9fff533a0edb970e64afa6fa2b47b1de60dee44b81a3ec5460e2996002281ee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 92 5 1 5 418 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5127903 28.4236744
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang