Mystic Vine
Beskrywing
Mystic Vine bied rustige, gerieflike, selfsorg- en oornagverblyf in West Acres, Nelspruit. Dis ideaal vir natuurliefhebbers, sakelui en vakansiegangers en bied 'n idilliese, gevestigde tuin waarin jy kan ontspan voor jy jou opwindende dag begin.
Elke ruim gastekamer het sy eie ingang, stylvolle meubels, 'n dubbelbed, en suite-stortkamer, platskerm-TV, yskas, waaier en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het ook toegang tot 'n selfsorgkombuis, 'n leefarea en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel. Daar is genoeg parkeerplek en die perseel is omhein.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Tennis
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Mystic Vine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |