Mystique 18
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Ria V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.
Mystique 18 se terugvoer
Baie dankie Ria, julle is enige tyd welkom. Dit was so lekker om met julle te praat. Ek is so dankbaar dat julle die vakansie geniet het.
Net die mooiste word julle toegewens.
Groete
Adri
Shobana S - Jan 2024
Algehele gradering
Comfort and convenience - that's what we got.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Izotsha-weg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom