Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mziki Safari Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Mziki Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Edgar P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edgar P
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Ons kinders het die "Junior Ranger" aktiwiteite baie geniet. Die wildsritte, kos en gasvryheid was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mziki Safari Lodge se terugvoer

Dear Edgar,
It was wonderful to meet you last weekend and we are so happy that your kids enjoyed our Junior -ranger course. It is our aim to teach them about the bush and why we need to protect the environment. Your children, Reynard especially, are really interested in all aspects of nature. This is fantastic, congratulations!
Please keep in touch and we look forward to seeing you soon.
Best regards
Manuela

Mziki Safari Lodge
Amelda A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda A
Gesin met tieners

Home away from home

Beste plek ooit. Kindervriendelik in alle opsigte. Van aankoms tot uitklok was dit die beste diens in 'n lang tyd. Wian ons gids het ons besige 8 jarige die hele naweek vermaak tot 5 minute voordat ons vertrek het. Die 2 tieners het dit gate uit geniet. Diens is van hoë gehalte. Al die personeel het ons name geken. Almal vreeslik vriendelik. Kego's se kos is daar nie gelyke nie ons was al by verskeie 5 ster lodges en Kego's se kos is ten verste die beste. Ons het haar resepte boek ook gekoop. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mziki Safari Lodge se terugvoer

Dear Amelda,
Thank you so much for your lovely feedback. It was so nice to meet you and your family personally.
Kego and our entire team will be so happy to see your comments, many thanks on their behalf as well.
We are so pleased that you had a great and memorable bush experience at Mziki.

We do look forward to welcoming you back soon in the New Year. Mziki is indeed a special place and we try always try our utmost for our lovely guests.
Keep well, keep save and we will stay in touch.
Best regards,
Manuela and team

Mziki Safari Lodge
Almarie D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie D
Saam met vriende

My verblyf by die lodge was baie lekker gewees.

Ek sal die lodge aanbeveel vir enige iemand wat wil weg kom uit die stad en regtig wil ontspan. Die lodge voldoen daaraan en wildritte is ook iets om nie te mis nie. Daar is volop wild en daar is olifante wat ons op die laaste wildrit gesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mziki Safari Lodge se terugvoer

Francina,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Die was heerlik met jou en Elsophie by die lodge. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike bos groete,
Die Mziki-span

Mziki Safari Lodge
Elzanne R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne R
Saam met vriende

I enjoyed my stay - excellent service

All the staff were very friendly. All the game drives were very nice - would have liked to see some elephants - maybe next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5SxLPdOSON7atJLT1dAgV5jagmJhgM31iZXUpyounZBpP8G7Uj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R510 Beestekraal 2060 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.40275 27.500833333333