Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mziki Safari Lodge

Wildsplaas
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 R5 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mziki Safari Lodge is naby Beeskraal in Noordwes geleë en die tuiste van 3 van die Groot 5, sowel as 'n hele rits ander wild- en voëlspesies.

Verblyf word in 4 dubbelkamers in die hooflodge wat 'n uitsig oor die swembad bied, 3 chalets en 2 rondawels aangebied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Geriewe sluit lugversorging, WiFi, 'n waaier, 'n elektriese kombers en 'n kluis in.

Geriewe by die instansie sluit 'n boma, winkels, swembad, winkel, speelarea vir kinders en 'n privaat konferensiesentrum in.

Dit is die perfekte bestemming vir kinders omdat dit vir alle ouderdomme voorsiening maak. Daar is 'n hele rits aktiwiteite, soos die gewilde Mini Rangers-kursus wat boogskiet, visvang en lesse oor die bos, diere, voëls en plante insluit. Die kinders kry 'n sertifikaat en 'n aandenking van Mziki aan die einde.

Kom koel in die swembad af, terwyl jy die plaaslike watergat dophou en 'n geelbekneushoringvoël in die boom roep. Terug by die lodge ná 'n opwindende wildrit kan jy jou oë vir al die voëlspesies oophou, of jou aan die olifante verkyk. As jy op soek is na iets nog meer ontspannend, kan jy 'n massering by die spa bespreek.

'n Outentieke en ontspannende ervaring wag op jou by Mziki Safari Lodge. Gaste kan lekker ontspan of een van die verskeie doeninge by die reservaat aandurf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Mziki Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
  • Gaste dink Mziki Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5SxLPdOSON7atJLT1dAgV5jagmJhgM31iZXUpyounZBpP8G7Uj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R510 Beestekraal 2060 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.40275 27.500833333333