Naauwpoort View
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landstraat 16, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R867 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Naauwpoort View is 'n lieflike selfsorg-eenheid met sy eie ingang op die eienaar se erf teen die berge in Clarens. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat uit die stad wil ontsnap.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die knus leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n dubbelbed en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n stoep met gemaklike sitplek en 'n tuin met braaigeriewe. Ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Die eenheid gebruik sonkrag tydens beurtkrag.
Slaapplek
’n Bespreking by Naauwpoort View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 132
Jaar gelys 10
Ligging
- Landstraat 16, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Naauwpoort View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landstraat 16, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom