Naboom Gastehuis / Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Jana B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Hi Jana
Baie dankie vir jou resensie waardeer, en hoop om julle spoedig te sien.
Kayla V - Apr 2023
Algehele gradering
Very accommodating guest house with modern features.
Hennie B - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, kragopwekker en veilig.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Goeie more Hennie
baie dankie vir julle resensie waardeer opreg
ek is baie dankbaar dat julle lekker kon rus, en alles was so gepas vir julle
hoop om julle weer te sien
groete
Michelle
Marie-lee D - Feb 2023
Algehele gradering
Goed.
Vans A - Nov 2022
Algehele gradering
Thank you, everything was perfect.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
hi Maire-lee
thank u very much, appreciate your 5 out of 5 review
And will definitely appreciate it if we can be of service to you and your company again
regards
Michelle
Nicolien M - Okt 2022
Algehele gradering
Ek beveel Naboom Gastehuis aan vir verblyf.
Lees meerNaboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Middag Nicolien
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit word opreg waardeer, en hoop regtig om julle weer volgende jaar te sien. Ons is altyd baie gelukkig en dankbaar as ons kliënte gelukkig is.
Sal die swembad oorweeg, maar met die waterkrisusse orals in die dorpe gaan dit 'n uitdaging wees.
Mooi dag
Michelle
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Phyllis D - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ek is baie dankbaar dat julle die verblyf geniet het, en hoop om julle spoedig weer te sien.
Mercia V - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankie waardeer, hoop ook om julle spoedig weer te sien.
Marlise J - Okt 2022
Algehele gradering
Regtig rustig en baie veilig.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Hi daar. Baie dankie vir die positiewe resensi. Ek is dankbaar dat jy die gastehuis geniet het. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Wessel V - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklik en eenvoudig.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer te sien.
Andre F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Vir wat ek benodig het was dit perfek en waarde vir geld.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankie hoop om jou spoedig weer te sien.
Baie dankbaar ons kon voldoen in al die behoeftes
Jaco J - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik en rustig!
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Hi Jaco
Baie dankie vir die positiewe terugvoer dit word opreg waardeer, hoop om julle weer te sien as julle diekant toe kom.
Koos C - Okt 2021
Algehele gradering
Verblyf is gerieflik en die ontvangs puik.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Sie Wi-Fi mense was gister daar vir opgraderings, ek glo dit sal nou weer 100% hardloop.
Die stort gordyn wil ons nie graag doen nie, dit is hoekom ons die bruin vloer handdoek verskaf dat water opgevang kan word. Persoonlik hou ek net nie van die outydse stort gordyne nie.
Mooi dag.
Michelle
Lynn B - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent and comfortable.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Lynn,
Waardeer jou eerlike terugvoer en hoop om julle weer te sien.
Eben M - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en diens.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankbaar ons kon in julle behoeftes voldoen. Kom gerus weer en baie dankie vir positiewe terugvoer.
Alta V - Jul 2021
Algehele gradering
Moes paar aande oornag.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer ons sal daadwerklik kyk wat ons kan doen.
Venessa D - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Lees meerNaboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons sal definitief dadelik iets doen insake die rook reuk, ek my self is nie 'n roker nie, en dit is 'n walglike reuk, dit is baie jammer dat kliente nie mens se reels respekteur nie, want daar is soos jy se geen rook bordjies op
Hoop om julle weer spoedig te sien
Gabby J - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam en ontspannend.
Dorette B - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies, sal dit enige tyd voorstel!
Sonja D - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Hallo Sonja,
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het, en alles gevind het volgens julle standaard, dit maak ons altyd dankbaar dat ons mense kan tevrede stel, hoop ons sien julle weer.
Groete,
Michele
Louis C - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Minnie V - Jun 2019
Algehele gradering
Veilige, rustige omgewing.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Minnie,
Ons is baie dankbaar dat julle gelukkig was met die verblyf en etes en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Michelle
Eulali V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies. Lekker gebly.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Eulali,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Naboom Gastehuis
Andre C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Andre, hoop ons sien julle weer, en baie bly julle het lekker gebly
Groete,
Michele
Willem V - Mrt 2019
Algehele gradering
Nie na wense nie.
Lees meerNaboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Middag Willem,
Ek is regtig baie jammer dat die lugverkoeling juis moes gaan toe dit so drukkend warm was in naboom en dat die kontrakteur ons nie dadelik kon help nie, ek verseker jou ons het ons uiterste bes probeer om dit so draaglik moontlik te kon maak, en is regtig jammer dat julle in die warmste tyd wat naboom in 'n lang tyd beleef het, dit moes deurmaak.
Ek vra regtig onverskoning maar die lugverkoeling is nou vervang met nuwe een.
Hoop ons sien julle weer dat ons kan opmaak hiervoor.
Groete,
Michelle
Julene O - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Julene, ek is bly julle het lekker by ons gekuier en hoop julle maak weer so
Groete
Michele
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Naby skool. Veilige parkering. Vriendelike mense.
Lees meerNaboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Middag Chris baie dankie vir julle positiewe terugvoer , ek is jammer oor die ongerief met die warm water, glo die volgende kuier sal beter wees, ons al help waar daar probleempies is
Groete
Michelle
Lorraine N - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en was vriendelik ontvang.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Middag Lorraine
Baie dankie vir al ons blink sterre, ek is dankbaar dat julle lekker gekuier het, en hoop om julle weer te sien
Groete
Michele
Braam D - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Naboom Gastehuis / Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Braam vir jou inset, ons gaan probeer om gesinne in daardie kamers te sit, anders moet ons nog 'n deur aan die anderkant van die kosyn inbou. Ek het dit ook as 'n probleem gesien, baie jammer daarvoor, en baie bly jy het verder lekker gebly, hoop ons sien jou weer sal jou dan in kamers sit wat nie 'n gekoppelde kamer is nie.
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 16, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom