Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nacht Wacht Self catering

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nacht Wacht Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nacht Wacht Self Catering is slegs 8 km van Bredasdorp, in die Overberg-streek in die Wes-Kaap, geleë. Hierdie 2 identiese eenhede is na aan die bekende dorpie Waenhuiskrans (deesdae bekend as Arniston), en slegs 25 km van die mees suidelike punt van Afrika.

Ons bied 2 lieflike selfsorg-eenhede wat beide bestaan uit 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Badkamer met 'n stort word gedeel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond en mikrogolfoond. Die sitkamer is gerieflik gemeubileer en toegerus met 'n TV en 'n volle DStv-pakket. Daar is 'n binnebraai-area.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Ons is sowat 15 km van die ou vissermansdorpie, Arniston, waar jy die lieflike rotsagtige strand en vissersgemeenskap kan beleef.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Nacht Wacht Self catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 10

Ligging

  • Nacht Wacht Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nacht Wacht Self catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nacht Wacht Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37fdb0caadfa4a5a7e10537d5ef2cff3bf1ef67849da8d2d44c0b159905cd82ec9e1098f6696aa9205e8c91e07024e02b743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Nacht Wacht Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.578351727985 20.111594796181
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem