Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nadine's Self-catering Accommodation

Houthuisie 1 - Faithful
Vanaf R990
R990 R891
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie wat basiese toebehore soos 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstofie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, potte en ander kookgeriewe het. Die eenheid het 'n TV met DStv, asook WiFi en lugversorging. 'n Kragopwekker is tydens kragonderbrekings beskikbaar. Dit lei na 'n houtdek met braaigeriewe en bied 'n uitsig op die berg. Daar is ook veilige parkeerplek onder 'n afdak. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg

Huisreëls

Let wel dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthuisie 2 - Victory
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 5 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Daar is 'n bababedjie vir 'n baba. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstofie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, potte en ander kookgeriewe. Die eenheid het 'n TV met DStv, asook gratis WiFi en lugversorging. Dit lei na 'n houtdek met braaigeriewe en bied 'n uitsig op die berg. Daar is ook veilige parkeerplek onder 'n afdak. 'n Kragopwekker is beskikbaar vir kragonderbrekings. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg

Huisreëls

Let wel dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R990
R990 R891
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosa-straat 38, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ffa958fa918c57bcea5920b7c020fcfba535d09625c36eee84a327734efec6c78dd42585135be32f7d158c225d81a1d18d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag (plek vir 3) 44 5 1 5 38 Formosa Street Stormsriver 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97295968388 23.887823370759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem