LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nag Apie | LekkeSlaap
+8

Nag Apie

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Nag Apie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jimmy M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very nice and very clean, I'll definitely come back.

The owner Stephanie was very welcoming along with the two beautiful dogs, they both very friendly dogs as well. The hospitality is amazing, everything we needed was supplied to us with no hesitation.

Jj D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis rustig, veilig en stil.

Dis 'n lekker plekkie met alles wat jy nodig het, diens is goed en vriendelik. Dis rustig en ideaal vir die wat 'n naweek van rus en vrede en net bietjie stilte wil hê.

Celeste D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was peaceful, very private and relaxed.

The owner is very friendly.

Jean-pierre J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nagapie is die beste verblyf in Hartbeespoort.

Dit is regtig waarde vir geld en regtig naby aan alles. Die eienaar laat ’n mens dadelik tuis voel en die woonstel is gerieflik en daar is alles wat ’n mens nodig het. Elke keer as ek nou Harties toe gaan, boek ek vir seker weer in by Nagapie.

Tello S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tello S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nag Apie is a peaceful place to be. We really enjoyed our stay and the owners are very friendly. In future I would love to go back there for a holiday.

Nag Apie its not far from anything you would like to have, like entertainment or shopping or restaurants - you name it. You just take a walk. My next trip there I will stay for 2 more weeks. Thank you very much, Nag Apie. We really enjoyed our stay!

Nag Apie's terugvoer

Hi Tello,
You are most welcome to come again, you were great guests!
Regards
Stephan Jooste
Nag-Apie

Nag Apie
Selene G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie vir twee.

Baie netjiese en privaat blyplekkie, gasheer en gasvrou is beskaafd en vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly. Naby aan baie besienswaardighede en winkels.

Nag Apie's terugvoer

Hi Selene,
Baie dankie vir julle ondersteuning,
Kom gerus weer!
Groete
Stephan Jooste
Nag-Apie

Nag Apie
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howitzer Laan 41, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597d31f03e5d5cdac5f2580fd3474bf6c5a0cf620c04b1e3ae655b36ff76d018a5c73123fd82b4f9fbc70d0901c05754046b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 41 Howitzer Avenue Ifafi 0260 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.744235840221 27.897678220902
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!